Category:

Toekennings

South African Film and Television Awards (SAFTAs) 2018

Die Suid-Afrikaanse Film- en Televisietoekennings (South African Film and Television Awards, SAFTAs), is die eerste keer in 2005 toegeken toe verskeie rolspelers in die film- en televisiebedryf, onder leiding van die Nasionale Film en Video Stigting (National Film and Video Foundation, NFVF), bymekaar gekom het om hierdie toekenningsgeleentheid te stig. By hierdie jaarlikse geleentheid word …
Read more

error: Inligting is beskibaar op versoek.