Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Nuwe vrystelling: Susters

March 30, 2018 @ 8:00 am

Susters word op 30 Maart 2018 landswyd vrysgestel.¬†Hierdie film vertel die verhaal van drie, vervreemde susters en hoe die dood van hul ma hulle op ‘n ontdekkingsreis vat. Die reis bring herinneringe, interessante karakters, asomrowende bestemmings en hope pret oor hul pad. Vir meer inligting besoek die film se¬†FB-blad.

Details

Date:
March 30, 2018
Time:
8:00 am
Event Category:
Event Tags:
, ,

Organizer

Inhoud Huis Media
error: Inligting is beskibaar op versoek.