
- This event has passed.
Nuwe vrystelling: Wonderlus
April 27, 2018 @ 12:00 am

Wonderlus vertel die verhaal van ‘n groep vriende wat die oggend na ‘n troue wakker word en dan die raaiselagtige gebeure van die vorige aand probeer oplos.
Die film word op 27 April landswyd vrygestel. Vir meer inligting besoek die film se Facebook-blad of kliek hier.