1916 De Voortrekkers
Jaar:
1916
Titel:
De Voortrekkers
Sinopsis:
Die gebeure in hierdie film sentreer rondom die eerste Voortrekkers wat die Kaap in 1837 verlaat het. 'n Hoogtepunt in die film is die Slag van Bloedrivier toe 'n handjie vol Zoeloes deur die Voortrekkers verslaan is en Dingaan se heerskappy finaal beëindig is.
Genre:
Dokumentêre rolprent, Histories
Vervaardiger:
African Film Productions
Regiseur:
Harold Shaw
Draaiboek:
Dr. Gustav Preller
Rolverdeling:
- Caroline Cook (as mev. Retief)
- Dick Cruikshanks (as Piet Retief)
- Edna Flugarth (as Johanna Landman)
- Goba (as Sobura)
- M.A. Wetherell (as Carel Landman)
- Norman Lee (as ds. Lindley)
- Tom Zulu (as Dingaan)
Produksiemaatskappy:
African Film Productions
Ouderdomsbeperking:
-
Tydsduur:
120min
Taal:
- Afrikaans
- Hollands
Tegniese erkenning:
- Kinematografie: Joseph Albrecht, Harry Howse, W. Boyden, J.L. Humphrey
Beskikbaarheid:
-
Notas:
-
1931 Moedertjie
Jaar:
1931
Titel:
Moedertjie
Sinopsis:
“Moedertjie” speel hoofsaaklik in ‘n treinstasie se wagkamer af waar ou Vader en Moedertjie op pad stad toe is om hul seun, Hendrik, van wie hulle twee jaar laas gehoor het, te gaan soek. Terwyl hulle nog op ‘n trein wag, kom ‘n konstabel met ‘n geboeide jong man by die wagkamer ingestap en Moedertjie herken hom as haar seun. Hendrik versoek dat sy boeie losgemaak word sodat hy sy ma kan omhels, maar die emosionele herontmoeting eindig tragies wanneer Hendrik by die wagkamer uit hardloop en voor ‘n trein inspring.
Genre:
Drama
Vervaardiger:
African Film Productions
Regiseur:
Joseph Albrecht, bygestaan deur Stephanie Faure
Draaiboek:
Gebaseer op die eenbedryf, 'In die Wagkamer', deur J.F.W. Grosskopf. Draaiboekverwerking deur Joseph Albrecht en Stephanie Faure
Rolverdeling:
- Carl E. Richter (as die konstabel)
- Joan du Toit (as die meisie)
- Pierre de Wet (as die seun)
- Plaat Stultjies (as Oom)
- Stephanie Faure (as Moedertjie)
Produksiemaatskappy:
African Film Productions
Ouderdomsbeperking:
-
Tydsduur:
30min
Taal:
- Afrikaans
Tegniese erkenning:
- Grimering: Plaat Stultjes
- Kinematografie: G.F. Nobel
- Klank: S.C. Browning
Beskikbaarheid:
-
Notas:
Dit is 'n wit en swart rolprent, asook die eerste volwaardige Afrikaanse film met Afrikaanse dialoog. In 1933 is die vervaardiger en akteurs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns vereer vir hul bydrae tot die Afrikaanse taal.
1931 Sarie Marais
Jaar:
1931
Titel:
Sarie Marais
Sinopsis:
Die tradisionele liedjie Sarie Marais is die inspirasie agter die verhaal, waarin ‘n onskuldige boerenooi op ‘n boerekrygsgevangene verlief raak. Dit is die eerste vollengte film waarin Afrikaans gehoor is en in hierdie geval word lirieke, wat deur The Melodians en Chris Blignaut gesing is, gebruik om die storie te vertel.
Genre:
Musiekrolprent, Romans
Vervaardiger:
African Film Productions
Regiseur:
Joseph Albrecht
Draaiboek:
-
Rolverdeling:
- Joan du Toit (as Sarie)
- William Matthews (as as die Boere-krygsgevangene)
Produksiemaatskappy:
African Film Productions
Ouderdomsbeperking:
-
Tydsduur:
-
Taal:
- Afrikaans
Tegniese erkenning:
- Kinematografie: G.F. Noble
- Klank: S.C. Browning
- Musikale verwerking: Teddy Garett
Beskikbaarheid:
-
Notas:
-
1933 'n Dogter van die veld
1938 Die Bou van 'n Nasie (Media)
1938 'n Nasie hou Koers
1942 Lig van 'n eeu
1942 Newels oor Mont Aux Sources
1942 Ons staan nog 'n dag oor
1944 Donker spore
1946 Geboortegrond
1946 Pinkie se erfenis
1946 Die Skerpioen
1946 Die Wildsboudjie
1947 Die Pantoffelregering
1947 Simon Beyers
1948 Kaskenades van dr. Kwak, Die / Dr. Kwak (DVD-omslag) / Die kaskenades van Dokter Kwak (Media)
1949 Kom saam vanaand
1949 Oom Piet se plaas
1949 Sarie Marais
1950 Hier's Ons Weer
1951 Alles sal Regkom
1951 Daar doer in die Bosveld
1952 Altyd in my drome
1953 Fifty/Vyftig
1953 Hans-die-Skipper (Media) / Hans die Skipper (DVD-omslag)
1953 Inspan
1954 Daar Doer in die Stad (DVD-omslag) / DAAR DOER in die STAD (Media)
1954 Die Leeu van Punda Maria
1954 Plan is 'n Boedery, 'n / 'n PLAN is 'n BOERDERY (Media)
1954 Vadertjie Langbeen
1955 Geld soos bossies
1955 Matieland! (Media)
1955 Wanneer die masker val
1956 Die Groot wit voël
1956 Paul Krüger
1957 Dis lekker om te Lewe (DVD-omslag) / Dis LEKKER OM TE LEWE (Media)
1957 Donker Afrika
1958 Die Bosvelder
1958 FRATSE in die VLOOT (Media)
1958 Die Goddelose stad
1958 Die Sewende horison
1959 Ek sal Opstaan
1959 Nooi van My Hart (DVD-omslag) / NOOI VAN MY HART (Media)
1959 Piet se Tante
1959 Satanskoraal
1959 Die Wildeboere
1960 Die Bloedrooi Papawer1960 Hou die Blinkkant Bo1960 Die Jagters1960 Kyk na die Sterre1960 Oupa en die Plaasnooientjie (DVD-omslag) / OUPA en die Plaasnooientjie (Media)1960 Rip van Wyk1960 Die Vlugteling1961 Basie1961 Boerboel de Wet1961 Die Bubbles Schröeder Storie1961 Doodkry is Min1961 En Die Vonke Spat (Media) / En die Vonke Spat (DVD-omslag)1961 Gevaarlike Reis1961 Hans en die Rooinek / Sydney and the Boer1961 Die Hele Dorp Weet1961 Moord in Kompartement 1001E1961 Skadu van Gister1961 Spore in die Modder1961 Die Tweede Slaapkamer1962 As Ons Twee Eers Getroud is1962 Geheim van Onderplaas1962 Gevaarlike Spel 1962 Jy's lieflik vanaand1962 Lord Oom Piet1962 Man in die Donker1962 Die Perdesmous1962 Die Skelm van Limpopo1962 Stropers van die Laeveld1962 Tom, Dirk en Herrie (DVD-omslag)1962 Voor Sononder1963 Gee my Jou Hand1963 Huis op Horings1963 Kimberley Jim (*Armes, 2008: Afrikaans, IMDb: Engels)1963 Die Reën kom weer1963 Ruiter in die Nag / Ruiter in die Nag, Die/Rider in the Night, The (Media)1964 Piet my Niggie / Piet my niggie1964 Die Wonderwêreld van Kammie Kamfer1965 Debbie1965 Die Voortreflike familie Smit1966 Kavaliers (Media)1967 Bennie-Boet1967 Kruger Miljoene (DVD-omslag)1967 Hoor my Lied1967 In die Lente van Ons Liefde1967 Die Jakkals van Tula Metsi1967 Kruger Miljoene1967 Oupa for Sale1967 Die Professor en die Prikkelpop / The Professor and the Beauty Queen1967 Wilde seisoen/Wild season (*Armes,2008: Afrikaans, IMDb: Engels)1968 Dr. Kalie / dr kalie (media)1968 Jy is my Liefling / Jy is my liefling1968 Die Kandidaat / die Kandidaat (Media)1968 Majuba: Heuwel van Duiwe1968 Raka1968 Twee broeders ry saam1969 Danie Bosman: Die Verhaal van die Grootste S.A. Komponis (Media)1969 Dirkie1969 Geheim van Nantes1969 Katrina1969 Staal Burger1969 Stadig oor die Klippe1969 Die Vervlakste Tweeling1969 Vrolike Vrydag die 13de / Vrolike Vrydag die 13de (Once Upon a Friday) (DVD-omslag) / Vrolike Vrydag 13de (Once Upon a Friday)
1990 Jan en Jorie1990 Tolla is Tops1991 Nag van die Negentiende (DVD-omslag) / NAG VAN DIE 19de (Media)1991 Die Prince van Pretoria / DIE PRINCE VAN PRETORIA (DVD-omslag, Film)1991 Die Storie van Klara Viljee1991 Taxi na/to Soweto1992 Orkney Snork nie! (Die Movie) (DVD-omslag) / ORKNEY Snork nie! (die movie) (Media)1992 Die Pot vol Winter / 'n Pot vol WINTER (Media)1993 ORKNEY snork nie! 2 (nog 'n movie)1994 Arende1994 Lipstiek Dipstiek1997 Kaalgat tussen die Daisies1997 Paljas1997 Uit die Bloute1999 Danie Theron
2000 Tolla van der Merwe: Huldigingsprogram2001 Lyk Lollery2001 Die Skelm Baas2001 Verskroeide Aarde2004 Skilpoppe (TV Film)2004 Grietjie van Garies (*DVD-vrystelling)2007 Poena is Koning2006 Voëlvry: Die Movie2006 Ouma se Slimkind2008 Bakgat!2008 Triomf2008 Vaatjie Sien Sy Gat2009 Hond se Dinges2009 GETROUD MET RUGBY - DIE ONVERTELDE STORIE (DVD-omslag)2009 Karate Kallie
2010 Bakgat! 2 2010 Egoli: Afrikaners is Plesierig 2010 Henley-on-Klip (*Slegs op DVD) 2010 Jakhalsdans 2010 Liefling die Movie 2010 Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom 2010 Simson het nie muscles gehad nie 2010 Skollie: 'n Vyfsterrolprent 2010 Stoute Boudjies 2010 Susanna van Biljon 2011 Bloekomgesang 2011 Ek Joke Net! 2011 Ek lief jou (DVD-omslag) / Ek Lief Jou (Media) 2011 Geheim van Slangfontein, Die 2011 Hoofmeisie 2011 Platteland 2011 Roepman 2011 'n Saak van Geloof 2011 Skeem 2011 Skoonheid 2011 Superhelde: Ontmasker die Held in Jou 2012 Anderkant die Stilte (*Slegs op DVD) 2012 Pretville 2012 Semi-Soet 2012 Spoofie! Die Wilde Weste 2012 Stilte 2012 Wolwedans in die Skemer 2012 Die Wonderwerker 2013 100 Meter Leeuloop 2013 Alles wat Mal is 2013 As jy Sing 2013 Babalas 2013 BAKGAT! Tot die Mag 3 2013 Die Ballade van Robert de Wee 2013 Ek Joke Net 2 2013 Fanie Fourie's Lobolla 2013 Hartsbegeertes 2013 Jimmy in Pienk 2013 Klein Karoo 2013 Koringberg (*Slegs op DVD) 2013 Die Laaste Tango 2013 Lien se Lankstaanskoene 2013 Molly & Wors 2013 Musiek vir die Agtergrond 2013 Stuur Groete aan Mannetjies Roux 2013 Verraaiers 2014 Agent 2000: Die Laksman 2014 Faan se Trein 2014 Knysna 2014 Konfetti 2014 Leading Lady 2014 Pad na Jou Hart 2014 Spook van Uniondale 2014 Suurlemoen! 2014 Verlore (*Slegs op DVD) 2014 Vrou Soek Boer 2014 Die Windpomp 2015 Abraham 2015 Ballade vir 'n Enkeling 2015 Chappie 2015 Dis ek, Anna 2015 Fluit-Fluit (TV Film) 2015 French Toast 2015 Hollywood in my Huis 2015 'n Hondelewe (TV Film) 2015 'n Man soos My Pa 2015 Mooirivier 2015 'n Paw Paw vir my Darling 2015 Die Pro 2015 Rowwe Diamante 2015 Seun 2015 Sewentig x 7 2015 Somer Son 2015 Die Staat se Bul (TV Film) 2015 Strikdas Film: 'n Familie Gedoente 2015 Suiderkruis 2015 Treurgrond 2015 Trouvoete 2016 Beeldskoon 2016 Dis Koue Kos, Skat 2016 Eintlik nogal baie 2016 Die Geur van Appelkose (TV Film) 2016 Jagveld 2016 Johnny is nie dood nie 2016 Jou romeo 2016 Lenteblom 2016 Mignon Mossie van Wyk 2016 Modder en Bloed 2016 Noem my Skollie: Call me Thief 2016 Die Ontwaking 2016 Sink 2016 Sonskyn Beperk 2016 Sy Klink soos Lente 2016 Twee grade van Moord 2016 Uitvlucht 2016 Verskietende Ster 2016 Vir Altyd 2016 Vir die Voëls 2017 Die Rebellie van Lafras Verwey 2017 Droomdag (TV Film) 2017 Hoener met die Rooi Skoene 2017 Kampterrein 2017 Krotoa 2017 Liewe Kersfeesvader 2017 Meerkat Maantuig 2017 Nul is nie niks nie 2017 Raaiselkind 2017 Ruimte tussen Niks 2017 Vaselinetjie 2017 Vuil Wasgoed 2017 Wonderlus 2018 Stroomop 2018 Susters 2018 Thys en Trix