Tag:

Katrina

Van woorde na films by vanjaar se US Woordfees

Die negentiende US Woordfees vind vanaf 2 – 11 Maart 2018 plaas én boonop vier die Universiteit Stellenbosch hul 100ste bestaansjaar in 2018. Hierdie jaar se feestema is “100%” en as ‘n mens so vlugtig na die program kyk is dit duidelik dat die fees ongetwyfeld ‘n verskeidenheid gehalte kuns en vermaak aan feesgangers gaan …
Read more

error: Inligting is beskibaar op versoek.