Tag:Nuwe Vrystelling
Elani Dekker gesels oor Liewe Lisa en haar loopbaan
“Om te act is om te luister”, só sê die 21-jarige Elani Dekker wat die rol van Lisa in die romantiese drama Liewe Lisa, vertolk. Wanneer sy oor haar persoonlike ontwikkeling as aktrise gesels voeg sy by dat om teenwoordig te wees in elke oomblik en om toe te laat dat wat ook al gebeur …
Read more
Nuwe vrystelling: Wonderlus
Wonderlus vertel die verhaal van ‘n groep vriende wat die oggend na ‘n troue wakker word en dan die raaiselagtige gebeure van die vorige aand probeer oplos. Die film word op 27 April landswyd vrygestel. Vir meer inligting besoek die film se Facebook-blad of kliek hier.
Nuwe vrystelling: Susters
Susters word op 30 Maart 2018 landswyd vrysgestel. Hierdie film vertel die verhaal van drie, vervreemde susters en hoe die dood van hul ma hulle op ‘n ontdekkingsreis vat. Die reis bring herinneringe, interessante karakters, asomrowende bestemmings en hope pret oor hul pad. Vir meer inligting besoek die film se FB-blad.
Nuwe vrystelling: Raaiselkind
Die film word op 16 Februarie 2018 landswyd vrygestel. Vir meer inligting besoek Raaiselkind se FB-bladsy.