Tag:

The Film Factory

Meerkat Maantuig se sukses oortref alle verwagtinge

Meerkat Maantuig is ‘n splinternuwe Afrikaanse film wat op 16 Maart landswyd vrygestel word. Dit is gebaseer op die jeugverhaal “Blinde sambok” deur Riana Scheepers en is tot draaiboekverwerk deur Hanneke Schutte. In 2017 is dit by die jaarlikse kykNet Silwerskermfees genomineer vir die beste produksieontwerp (Waldemar Coetsee) en regisseur (Hanneke Schutte) in die kategorie vir vollengte films …
Read more

error: Inligting is beskibaar op versoek.