Van toeka tot nou: Filmterme

The Film Factory het onlangs hierdie lys met filmterme op hulle blog geplaas met die doel om ‘n databasis in Afrikaans te vestig wat vir kenners, liefhebbers, studente (en selfs Jan Alleman!) in die film- en televisiebedryf, kuns- en vermaaklikheidsbedryf of die akademie, ‘n bron van inligting sal bied. Dit is onder leiding van Larét van Niekerk en Danie Bester, en met behulp van Leon van Nierop en Martie Bester se filmkennis, saamgestel.

Oor die motivering agter die samestelling van die lys, skryf hulle soos volg:

‘In ‘n wêreld wat deur Engels oorheers word, is dit soms moeilik om die regte Afrikaanse woord te vind vir ‘n wye verskeidenheid onderwerpe en vaktale. Nie net klink die Afrikaanse woorde soms vreemd nie, maar meeste mense gebruik liewer die internasionaal aanvaarde Engelse woorde’.

Die lys is volgens die Engelse terme in alfabetiese volgorde gerangskik met die gepaste Afrikaanse term wat langsaan verskyn. Indien jy ‘n bydrae tot die uitbreiding van die databasis wil lewer kan jy gerus ‘n e-pos stuur of jou kommentaar, asook jou naam en van, onderaan die lys verskaf.

Action


Action Stunt Driver


Actor


Actors’ Agencies


Additional Dialogue Recording (ADR) Engineer


Age Restriction


Animation


Art Director


Assistant Director


Audition


Back Tracking


Backing Singer


Backing Tape


Backing Track


Behind The Scenes Videographer


Best Boy Gaffer


Best Boy Grip


Boom Swinger


Camera Assistant


Cast


Cinematographer


Co-Producer


Colour Design


Colourist


Continuity


Costume Designer


Crane


Data Handler


Dialogue Coach


Director


Distribution


Dolly


Drone


Editing


Editor


Executive Producer


Extras Coordinator


Fade In


Fade Out


Final Sound Mixing


First Assistant Director


Focus Puller


Footage


Frame


Freeze Frame


Graphic Designer


Graphics


Green Screen Operator


Grip


Hair Stylist


Lighting Technician/Gaffer


Line Producer


Location


Logo


Looping of Sound


Make-up Artist


Make-up Assistant


On-set Photographer


Parallel Editing


Post Production


Post Production Sound Facility


Producer


Product Placement


Production Coordinator


Production Designer


Production Driver


Production Manager


Prop Master


Props


Publicity


Runner


Script


Script Writer


Second Assistant Director


Second Unit


Second Unit Cinematographer


Set Dresser


Set Driver


Sound Recorder


Soundtrack


Spark


Special Effects


Special Effects Make-up


Special Sound Effects


Steadicam Operator


Story Board


Stuntman/Stunt Artist


Subtitles


Third Assistant Director


Tic-tock


Tracking Shot


Trailer Editor


Tri-pod


Two Way Radio


Unit Assistant


Unit Manager


Video Technician


Visual Effects


Voice Recordings


Wardrobe Standby


Zoom

Aksie


Waaghalsbestuurder


Akteur


Akteursagentskappe


Addisionele Dialoog Opname (ADO) Ingenieur


Ouderdomsbeperking


Animasie


Kunsregisseur


Assistent Regisseur


Oudisie


Agtergrondmusiek


Agtergrondsanger


Digitale Begeleiding


Begeleidingsopname


Agter die Skerms Videograaf


Beligtingsassistent


Assistent Takelaar


Klankhengelaar


Kamera Assistent


Rolverdeling


Kinematograaf


Mede-Vervaardiger


Kleurontwerp


Kleurversorger


Kontinuïteit


Kostuumontwerper


Hyskraan


Datahanteerder


Dialoogafrigter


Regisseur


Verspreiding


Dolly/Spoortrollie


Hommeltuig


Redigering


Redigeerder


Uitvoerende Vervaardiger


Ekstras Koördineerder


Doof In


Doof Uit


Finale Klankvermenging


Eerste Assistent Regisseur


Fokustrekker


Filmmateriaal


Raam


Vriesraam


Grafiese Ontwerper


Grafika


Groenskerm Operateur


Takelaar


Haarstilis


Beligtingstegnikus


Lynvervaardiger


Plek


Handelsmerk


Klankring


Grimeringskunstenaar


Grimeringsassistent


Stelfotograaf


Parallelle Redigering


Naproduksie


Naproduksie Klankfasiliteit


Vervaardiger


Produkplasing


Produksie Koördineerder


Produksieontwerper


Produksiebestuurder


Produksiebestuurder


Rekwisietemeester


Rekwisiete


Publisiteit


Stelassistent


Teks


Draaiboekskrywer


Tweede Assistentregisseur


Tweede Eenheid


Tweede Eenheid Kinematograaf


Stelinkleder


Stelbestuurder


Klankopnemer


Klankbaan


Vonkie


Spesiale Effekte


Grimering Spesiale Effekte


Spesiale Klankeffekte


Steadicam Operateur


Storiekaart


Waaghals/Waaghalskunstenaar


Onderskrifte


Derde Assistent Regisseur


Tik-tak


Glyskoot


Lokprent Redigeerder


Driepoot


Tweerigtingradio


Assitent Eenheidsbestuurder


Eenheidsbestuurder


Videotegnikus


Visuele Effekte


Stemopnames


Kostuumbystand


Zoem

error: Inligting is beskibaar op versoek.